Property For Sale in Potchefstroom Rural, Potchefstroom

Properties 1 to 20 of 41
Sort By 
14 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 14 000 00014 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

Amazing farm. A most prime spot on the Vaal river in Parys Area!

Opportunity, Investment, Development, or your Privately Owned Property with River Front for your own pleasure! This 59 Ha property with about 800m riverfront has come into the .....
14 Bedroom,  7 Bathrooms
19 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 12 000 00019 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

Pragtige gasteplaas teenaan die Vaal Rivier .

As jy lief is om met mense te werk, dan is hierdie die ideale plek vir jou. Kom en leef jou drome en ander mense se drome hier uit. Die gastehuis en sy omgewing is pragtig geleë .....
19 Bedroom,  14 Bathroom,  2 Garages,  15 Carport
86 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 12 000 00086 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

Pragtige Privaat Vakansie oord op 'n 85Ha Plaas

Enig in sy soort.lieflike privaat vakansie oord te koop . Eiendom bied ‘n asemrowende uitsig oor die Vaalrivier.Die pragtige oord is gevestig op 25 ha met rivierfront en 60 ha .....
86 Bedrooms,  14 Bathroom,  2 Garages
3 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 10 500 0003 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

42ha onder Besproeiing net buite Potchefstroom

42ha onder Besproeiing net buite Potchefstroom met 10ha vloedbesproeiing uit die Lakeside besproeiingskema wat geregistreerd is. Die bewerkbare lande tans is twee van 17ha en 'n .....
3 Bedrooms,  2 Bathrooms,  4 Carports
6 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 9 300 0006 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

638ha Wilds-/Beesplaas naby Potchefstroom

638ha Wilds-/Beesplaas naby Potchefstroom Moenie hierdie geleentheid misloop nie!! Hierdie plaas kan dalk net jou stukkie hemel op aarde word. Die natuurskoon op hierdie plaas .....
6 Bedrooms,  10 Bathroom
6 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 8 240 0006 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

518Ha Plaas 20km uit Potchefstroom geleë

518Ha Weidingsplaas naby Potch geleë met 2 woonshuise. Hierdie plaas is goed geleë, en die veld is hoofsaaklik soetveld. 50% van die plaas is reeds toegsespan met .....
6 Bedrooms,  4 Bathrooms,  2 Garages
11 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 6 300 00011 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

300Ha Besproeiings plaas naby Klerksdorp met 3 Wonings.

300Ha Besproeiingsplaas met 3 Wonings geleë tussen Klerksdorp en Ventersdorp. Die eiendom bied die volgende: • 3 x Wonings elk met 4 Slaapkamers, Dubbelgeriewe en Braaigeriewe. .....
11 Bedroom,  5 Bathrooms,  8 Carports
Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 5 850 000Farm for sale in Potchefstroom Rural

12.5 Ha Peacefull and beautiful farm ! In the Vredefort dome.

Country living at its best! The main house has three bedrooms and two bathrooms, fourth bedroom form part of a guest cottage that can be accessed from its entrance and has its .....
6 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 5 600 0006 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

22ha Leefstyl-plaas net buite Potchefstroom

***Eksklusiewe Mandaat*** 22ha Leefstyl-plaas met soveel moontlikhede om op 'n klein skaal voluit te kan boer met sterk boorgate van +- 60 000 liter per uur. Die plaas is 10km .....
6 Bedrooms,  7 Bathrooms,  3 Garages,  2 Carports
PRICE REDUCED3 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 4 990 0003 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

293Ha Wildsplaas / Weidingsplaas

293Ha Plaas geleë buite Potchefstroom. 123ha is reeds toegespan met Wildsheining, en die volgende wild is ingesluit by koop: • ±12 Koedoes(60 duim) • ±35 Rooibokke Die plaas het .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom,  2 Carports
5 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 4 770 0005 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

17.5 Ha Lifestyle farm with the perfect wedding venue

Perfectly located farm in the Vredefort Dome World Heritage Area, just 5 km outside Parys. The farm is perfect for cattle farming or small business. This farm has a beautiful view .....
5 Bedrooms,  5 Bathrooms,  6 Carports
3 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 4 700 0003 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

Lush Lifestyle Living in the Lindequesdrift /Fochville area

Located near Lindequesdrift and Fochville, this property is accessed via a motorised entry gate and fully fenced for game farming overlooking colourful farmland. This .....
3 Bedrooms,  3 Bathrooms,  4 Garages
3 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 4 200 0003 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

Spog Vakansie huis in Jumbo vakansie oord.

Intrek en bly woning op die oewer van die Vaal rivier. Hierdie uitstekende eiendom bestaan uit die volgende: • Oopplan kombuis en leefarea • 3 Slaapkamers(elk met ‘n rivier uitsig .....
3 Bedrooms,  3 Bathrooms
4 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 3 885 0004 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural

8.5ha Hoewe met 70m rivierfront

8.5ha Hoewe met 70m rivierfront naby Parys aan die Noordwes kant. Hierdie hoewe bied soveel moontlikhede. Dis ideaal vir twee gesinne wat graag op dieselfde erf wil woon (twee .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms,  1 Garage
12 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 3 700 00012 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

91.2 ha Gasteplaas met 'n besigheidsgeleentheid

91.2 ha Gasteplaas met 'n besigheidsgeleentheid. Hierdie is nie net 'n plaas nie, maar 'n boerdery met baie potensiaal vir iemand wat hou van mense en onthaal. Daar is gastekamers .....
12 Bedroom,  10 Bathroom,  2 Garages
Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 3 000 000Farm for sale in Potchefstroom Rural

52 ha Ideal lifestyle starter farm in Vredefort dome

This magnificent farm has an abundance of grasslands and is set on the banks of the Vaal River. The following infrastructure has been put in place: - Eskom power - remote .....
5.5 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 2 850 0005.5 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural

3.3ha Kleinhoewe in Vyfhoek net buite Potchefstroom

HOOFHUIS - Swembad: 4 X 7m - Half-oop-grasdaklapa (sinkdak) en ingeboude braaier: 20m² - 3x Slaapkamers: Hoofslaapkamer met eie badkamer en aantrekkamer Tweede slaapkamer .....
5.5 Bedrooms,  4 Bathrooms,  2 Garages
1 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 2 700 0001 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural

Besigheidsgeleentheid buite Potchefstroom

Moenie hierdie besigheidsgeleentheid mis op hierdie 1.2 ha hoewe nie!!! As jy lief is om met kos en mense te werk, dan is hierdie die ideale plek vir jou. Kom en leef jou drome en .....
1 Bedroom,  3 Bathrooms
5 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 2 600 0005 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural

8.3 ha Hoewe teenaan Potchefstroom

Hierdie 8.3 ha hoewe net 'n klipgooi buite die dorp is ideaal vir boerdery op 'n klein skaal, of gebruik dit vir besigheidsdoeleindes. Jy kan aansoek doen vir hersonering en .....
5 Bedrooms,  3 Bathrooms,  8 Carports
18 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 2 600 00018 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural

12 ha hoewe net buite Potchefstroom

Hierdie 12 ha hoewe is 'n klipgooi uit Potchefstroom. Die plot is gereed vir iemand wat 'n besigheid wil begin. Die huis is besig om opgeknap te word - met 18 kamers in totaal wat .....
18 Bedroom,  1 Bathroom
FirstPrevious
Page 1 of 3
123