Wilgeboomhoewe naby Potchefstroom
Netjiese Wilgeboomhoewe in 'n baie besondere gebied. Dit kan net aangenaam wees om op hierdie luukse hoewe te woon. Daar is beeshanteringsgeriewe en 6 netjiese kampe. Die lieflike 3 slaapkamerwoning het 'n nuwe grasdak 1 slaapkamerwoontel wat nog nie heeltemal afgerond is nie. Die lapa is gekoppel aan die leefvertrek met 'n kuierput. Die hoofslaapkamer het 'n borrelbad vir ma en 'n lieflike stoor vir pa!
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Bedrooms4
Bathrooms2
En Suite1
Garages1
Land Size8.5 ha
Pets Allowed
Interior
Lounges2
Dining Areas1
Laundry
Built-in Cupboards
Exterior
Flatlet
Staff Quarters
Garden
Borehole