2 slaapkamer-grondvloerwoonstel met eie tuintjie
Die ruim 2 slaapkamer-grondvloerwoonstel is by 'n inkopiesentrum en 'n Spar. Die kombuis en hoofslaapkamer het lieflike ingeboude kaste. Die badkamer is ook opgegradeer. Daar is 'n motorafdak, 'n gemeenskaplike braaiarea, eie tuintjie en elektroniese toegangsbeheer.
Hierdie is die ideale plek vir persone wat wil afskaal en so min as moontlik wil ry of selfs sonder 'n motor is. Dit is ook naby die Dienssenstrum vir bejaardes.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Bedrooms2
Bathrooms1
Carports1
Floor Size 72 m²
RatesR 230
LeviesR 740