35ha Oudedorp farm with 2 dwellings near Potchefstroom
Hierdie 35ha Oudedorp-plasie is ongeveer 12 vanaf Potchefstroom en grens aan Potch-Carletonville pad. Ongeveer 15 ha van die 35 ha is ploegbaar. Die verbeterings is 1 x 4 slaapkamer woning, 1 x 3 slaapkamer woning, 3 werkershuise, stoor, skaapvoerkraal, beeshanteringsgeriewe, 2 toesluit-motorhuise, 2 afdakke, vrugtebome, skaapkrale, 6 kampe, 2 boorgate waarvan 1 toegerus is en die moontlikheid van ingelyste water vir besproeiing.
Die plasie het sy eie koppie met verskeie boomsoorte wat dit baie spesiaal maak. Dit skep die begeerte om net hier jou tuiste te maak. Dit word verkoop as 'n lopende saak.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Bedrooms4
Bathrooms2
En Suite1
Garages2
Carports2
Land Size35 ha
Floor Size 450 m²
Pets Allowed
Interior
Lounges2
Dining Areas1
Study
Laundry
Built-in Cupboards
Exterior
Staff Quarters
Garden
Borehole