Vaalriver Small Holding near Potchefstroom
Hoogekraal is die paradys vir hengelaars. Hierdie 9 ha hoewe aan die Vaalrivier is ongeveer 28 km vanaf Potchefstroom. Die hoofhuis het 2 slaapkamers met dubbel geriewe, gastehuis met 4 slaapkamers, 3 charlets, 10 woonwa staanplekke en 'n winkel vir die hengelaars se behoeftes. Die hoofhuis se meubels is uitgesluit. Hierdie eiendom word nie as 'n lopende saak verkoop nie.
Kom geniet die rustigheid van die Vaalrivier en verdien boonop nog 'n aansienlike inkomste!
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Bedrooms9
Bathrooms7
Garages7
Land Size9 ha
Pets Allowed
Interior
Guest Toilet
Built-in Cupboards
Exterior
Staff Quarters
Garden
Borehole