8.5 ha irrigation ground near Potchefstroom
Hierdie 8.5 ha Harpingtonhoewe is ongeveer 9 km vanaf die stad. Die boorgat lewer 17 000 liter water per uur. Die monopomp lewer 12 000 liter per uur. Die drukpomp is nuut gestalleer. Die gronddam berg 450 000 liter. Dit is enkelfase krag. Die staalstruktuur is 12 x 60 meter waarvan die waarde R300 000 is. Die besproeiingstelsel maak voorsiening vir mikro- sowel as kanonspuite wat ideaal is vir pekanneutbome. Die los besproeiingspype word ingesluit. BTW is van toepassing en word dus as 'n lopende saak verkoop. Tans is daar hawer op die lande.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Land Size8.56 ha