3 Bedroom full titel townhouse near NWU
Hier is die oplossing vir vele probleme!!!
Daar is slegs 10 voltitel meenthuise in die kompleks. Dit is privaat, dit is veilig en baie belangrik - dit is troeteldiervriendelik!
Daar is 2 ingange wat die verkeersvloei baie vergemaklik. Die oopplan meenthuis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 toesluitmotorhuis, 2 oopparkeerruimtes, kombuis met genoeg kaste, opwas, onttrekker bokant die stoof, waterversagter, koopkrag, spasie vir 'n skottelwasmasjien en koelkas.
Die ruim erfie is goed omhein om die dierekinders binne te hou en nog genoeg spasie om lekker sommer net lekker te kuier.
Dit word tans verhuur teen R7500 per maand.
Beslis 'n goeie belegging vir die toekoms!
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Bedrooms3
Bathrooms2
Garages1
Parking2
Erf Size 280 m²
Floor Size 160 m²
RatesR 500
Pets Allowed
Interior
Lounges1
Dining Areas1
Built-in Cupboards