R 2 300 000 - 4 Bedroom Small Holding For Sale in Potchefstroom Central

Web Ref:  1505416
Area Potchefstroom Central, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Ellen du Plessis
082 652 9404
ellen@noordbrugproperties.co.za
Sheep farming Small holding near Potchefstroom
Hierdie goed ontwikkelde 8.5 ha hoewe in Oudedorp is slegs 9 km buite Potchefstroom. Die hoewe het 4.5 ha onder spilpunt, groot stoor van 300 vierkante meter, 6 kampe, 7 krale, afdakke, 2 werkershuise, 4 slaapkamer woning, baie ruim woonstel met elektriese omheining. Daar word met gemaak 200 ooie gehuisves. Die is nie 'n lopende saak nie. Dus is gewone hereregte betaalbaar.
Dit is ideaal vir die skaapboer wat wil afskaal.

Bedrooms4
Bathrooms3
En Suite1
Garages2
Land Size8.5 ha
Floor Size500 m²
Pets Allowed
Lounges2
Dining Areas1
Study
Laundry
Built-in Cupboards
Flatlet
Staff Quarters
Garden
Borehole
Alarm