326 ha Saai- en weidingsplaas met stroompie en twee boorgate .
326 ha Saai- en weidingsplaas met stroompie en twee boorgate tussen Parys en Fochville omgewing. Hierdie plaas bied soveel moontlikhede. Hierdie plaas bied 196 ha weiding met 'n stroompie/vlei wat deur die kampe loop. 130 ha gronde wat tans uitstekende huurinkomste bied.
Hierdie plaas bied die volgende:
- ou huis sonder krag
- Stoor
- beeshanteringsgeriewe
- windpomp met dam
- 2 boorgate (1 is toegerus en word tans aangedryf deur 'n lister-enjin met 'n watertenk van 15000 liter)
BTW is betrokke.
Hierdie plaas het baie potensiaal. Moenie hierdie geleentheid misloop nie.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Land Size326 ha