195 Ha Weidingsplaas in die Vredefort koepel.
Is jy opsoek na weiding vir jou vee of lande om jou oes te dra? Dan moet jy hierdie geleentheid nie deur jou vingers laat glip nie. Hierdie grond het baie potensiaal vir beide bees- of skaapboerdery.
die plaas bied die volgende:
- 8 boorgate
BTW is ter sprake.
Kontak ons gerus vir enige vrae of vir 'n afspraak om te gaan kyk.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Land Size192 ha