8.5 Oudedorp small holding near Potchefstroom
Boomryke 8.5 ha Oudedorp-hoewe slegs 7 km vanaf Potchefstroom. Hierdie hoewe het 'n groot stoor met 'n werksput en was duidelik gebruik vir trokke. Dit is tans gedeeltelik ingerig vir 14 perdestalle Vanaf die koppie is 'n pragtige uitsig en die ideale plek om daardie droomwoning te bou. Daar is 3 toegeruste boorgate met 'n moederlyn langs 'n binne kampdraad. Daar is 7 kampe waarvan sommige met oulandsgras gevestig is. Die huishoudelike water is direk uit die boorgat met 'n drukpomp. Elke vertrek in die vooraf vervaardige woning is besonder ruim. Kom geniet die stilte van die natuur slegs enkele km vanaf Potchefstroom.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Bedrooms4
Bathrooms2.5
En Suite1
Garages2
Land Size8.5 ha
Floor Size 450 m²
RatesR 150
Pets Allowed
Interior
Reception Rooms1
Lounges1
Dining Areas2
Study
Kitchen
Laundry
Built-in Cupboards
Exterior
Flatlet
Staff Quarters
Garden
Swimming Pool
Borehole