Bachelorwoonstel met Toskaanse boustyl naby NWU
La Bella Vie is en bly een van die mooiste woonstelle op die Bult! Dit is modern, netjies en veilig. Dit is by 'n mediese dokter, apteek, supermark, slaghuis en by een van ingange na die kampus. Hierdie omgewing is stil en is net uit die woelige verkeer. Hierdie eenmanwoonstel is die regte keuse vir 'n besondere student.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Bedrooms1
Bathrooms1
Garages1
Floor Size 28 m²