Small holding between Potch and Carletonville
Hierdie 3.5 ha is by die Mooirivier. Hierdie hoewe is 30 km van Potch en ook 30 km van Carletonville. Dit is 'n splinternuwe, praktiese woning met baie lig, kragbesparing en min instandhouding. Die woning het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n lieflike kombuis wat bestaan uit aluminium en hout en 'n spens. Baie vrugbare grond met lieflike blomme en groente. Hierdie hoewe is 'n ware ontvlugtingsoord.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Bedrooms4
Bathrooms3
Carports3
Land Size3.5 ha
Floor Size 300 m²
Interior
Kitchenette
Toilet
Exterior
Staff Quarters
Borehole