2 slaapkamer-woonstel in Rosetuin1 Miederpark, Potchefstroom
Rosetuin 1 is 'n veiligheidskompleks vir seniorburgers. Die inwoners maak gebruik van die Dienssentrum vir bejaardes wat die volgende dienste verskaf:
1. Etes word afgelewer
2. Voetversorging
3. Tuis-verpleging
4. Sosiale byeenkomste en haarversorging by die sentrum.
Hierdie sonnige 2 slaapkamer-woonstel het hoë houtplafonne wat die gevoel van ruimte gee. Daar is 'n gerieflike pakkamer, toegeboude wasgoedlyn en eie tuintjie.
Die badruimte is omskep in 'n groot stort met 'n sitplek.
Die kombuisie is gerieflik met genoeg ingeboude kaste.
Die woonstel is onmiddellik beskikbaar.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Bedrooms2
Bathrooms1
Carports1
Floor Size 75 m²
LeviesR 530