2.1 Ha Kleinhoewe in Lindequesdrift
Lindequesdrif is die perfekte plek vir 'n naweek-wegbreek-plekkie of vir die toekomstige boer wat weiding soek vir sy kleinvee. Hierdie hoewe bestaan uit 2.1 Ha en is slegs 20 km vanaf Parys.
Kontak ons gerus vir 'n afspraak.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Land Size2.1 ha