3 Bedroom house in Grimbeeck Park, Potchefstroom
Netjiese 3 slaapkamer woning met oopplan in boomryke Grimbeeck Park. Die erf is verbeter met plaveisel, ingeboude braai, swembad, toegeboude lapa en groot grasperk.
Wat hierdie eiendom besonders maak is die groot dubbel motorhuis wat genoeg werksruimte bied. Die 2 dakkamers verskaf 'n mooi uitsig oor netjiese gebied.
Daar is baie lig in die huis en vanaf die kombuisventer kan die agterplaas gesien word.
Geniet die stilte van hierdie omgewing en waar daar baie speelruimte is vir kinders en diere.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Bedrooms3
Bathrooms2
En Suite1
Garages2
Erf Size1 417 m²
Pets Allowed
Interior
Lounges1
Kitchen
Built-in Cupboards
Exterior
Garden
Swimming Pool