Argitekontwerpte woning in Oewersig
Hierdie 4 slaapkamerwoning is in die regte area gelee, maar het heelwat aandag nodig. Die woning is deur 'n baie bekende argitek ontwerp - beslis weinig in sy soort. Kom kyk na al moontlikhede en maak 'n aanbod!!
Hierdie woning bied die volgende: 3 baie ruim leefareas, studeerkamer, 4 slaapkamers, 3 badkamers , kombuis met 'n aparte opwas, spens, waskamer, 2 motorhuise, 1 afdak, lapa, alarmstelsel, huiswerker-geriewe, gevestigde tuin, besproeiing in voortuin en'n toegeruste boorgat.
Oewersig is seker een van die veiligste areas in Potchefstroom. Elke straat word 7/24 gemonitor dmv kameras in elke straat is gekoppel as sekuriteitsdienste.
Daarby is dit slegs 800m vanaf 'n hoërskool, 2 km na 'n laerskool en 3 km van NWU.
Oewersig grens aan die Mooirivier en is 'n lae digtheids-gebied.
Beslis 'n gebied waar u nie kan fout maak nie.
Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.
Property Features
Key Features
Bedrooms4
Bathrooms3
Garages2
Carports1
Erf Size1 263 m²
Pets Allowed
Interior
Lounges2
Dining Areas1
Study
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Kitchenette
Toilet
Patio
Built-in Cupboards
Exterior
Garden
Swimming Pool
Borehole