R 890 000 - 3 Bedroom House for sale in Dassie Rand
Property image
Photos
Image 1 of N
R 890 000

3 Bedroom House for sale in Dassie Rand

Dassie Rand, Potchefstroom
3211 000 m² 200 m²

Netjiese 3 slaapkamer woning met uitstekende sekuriteit in Dassierand.


Sekuriteit en dierevriendelikheid is die wagwoord..

Die ruim perseel is omhein met netjiese hoë mure met elektriese veiligheidsdrade bo-op en geslotebaan-televisie wat gekoppel is aan 'n sekuriteitsfirma.

Hierdie netjiese woning met lieflike oopplankombuis en -leefarea, besonder mooi ingeboude kaste en buitengewone vloer- en muurteëls is ontwerp vir minimum instandhouding.

Dit het 'n deurry-motorhuis sodat voertuie die agterplaas kan bereik.

Die afdak by die ingang is baie gerieflik en daar is stoorruimte vir al die ekstra losgoed.

Kom kyk gerus - U sal nie teleurgesteld wees nie.


Disclaimer: While every effort has been made to ensure the accuracy of the property's details and images, the agent and seller accepts no responsibility or liability for any errors or omissions.

Property Features

Key Features

Bedrooms3
Bathrooms2
En Suite1
Garages1
Carports1
Erf Size1 000 m²
Floor Size 200 m²
Pets Allowed

Interior

Lounges1
Kitchen
Built-in Cupboards

Exterior

Storeroom

Other

Alarm

Contact Agent

Ellen du Plessis
082 652 9404 WhatsApp
*
*
*
Ellen du Plessis 082 652 9404

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 10.25%