R 4 300 000 - Holiday Accommodation For Sale in Boskop
Property high definition image Preloader

R 4 300 000 - Holiday Accommodation For Sale in Boskop

Pragtige trou venue en vakansie oord naby Potchefstroom

Is jy op soek na 'n besigheids geleentheid ? Dan is hierdie vakansie oord defnitief vir jou,

Hierdie Kleinhoewe is naby Boskopdam. 4.46ha

Hierdie eiendom spog met:

-'n Groot 7-slaapkamerhuis met verskeie onthaalareas, pragtige kombuis met 'n instapspens.


- 'n Klein kapel

-Swembad, Lapa, Boma, Restaurant area

- 4 Chalets bestaande uit

(Kan 28 gaste akkommomodeer)
-Chalet 1: kan 10 persone akkommodeer

- Chalet 2: Kan 8 persone akkommodeer

- Chalet 3:Kan 6 persone akkommodeer

- Chalet 4;Kan 4 persone akkommodder

- 5 A-raamhuise

(Kan 40 gaste akkommodeer) - 8 Slaapplekke elk

- Karavaanpark wat verskeie staanplekke bied. Benodig 'n bietjie aandag om sy aanvanklike glorie te herstel.

- Die infrastruktuur op die eiendom is reeds in plek. Die eiendom is ongeveer 15 km se ry vanaf Potchefstroom.

Hierdie eiendom bied baie potensiaal en met die regte beplanning kan hierdie Vakansie oord weer 'n groot sukses wees.


(Verkoop Lys van bates kan op versoek verskaf word.)

Moenie huiwer om 'n geskeduleerde besigtiging te bespreek om u aanbod te maak nie !!

Kontak my VANDAG!

Property Features

Key Features

Land Size4.8 ha

Contact Agent

Riana van Garderen
074 117 1606 WhatsApp
*
*
*

Agents

Riana van Garderen 074 117 1606

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Potchefstroom

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 11.75%