All Sold Properties

Properties 1 to 20 of 144
Sort By 
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Haaskraal - Potchefstroom

R 16 500 0004 Bedroom Farm for sale in Haaskraal

Besproeiingsplaas naby Potchefstroom

Hierdie 196 ha besproeiingsplaas grens aan die Mooirivier. Die weiding is 79 ha, droëlande is 37 ha en 80 ha is onder 3 spilpunte. Daar is 3 store (816 vkm), 7 netjiese .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Garages
SOLD5 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 16 500 0005 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

687Ha Wildsplaas met boojag fasiliteite te koop in Vredefort Koepel

687Ha Wildsplaas met boogjag fasiliteite te koop in Vredefort koepel met verskeie wild spesies en implemente ingesluit. Die plaas bied die volgende: HOOFHUIS: • 5 × .....
5 Bedrooms,  4 Bathrooms,  6 Carports
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Haaskraal - Potchefstroom

R 10 500 0004 Bedroom Farm for sale in Haaskraal

Besproeiingsplaas teen Potchefstroom

Baie netjiese 127 ha besproeiingsplaas teen Potchefstroom. 41 ha word besproei met 3 spilpunte, 86 ha weiding, Mooirivierfront, voerkraal vir 1000 beeste, 3 store (1917 vk m), 4 .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Garages
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Vyfhoek A H - Potchefstroom

R 4 700 0004 Bedroom Farm for sale in Vyfhoek A H

SPOGLANDGOED FEITLIK BINNE-IN POTCHEFSTROOM

Hierdie 70 ha veeplasie grens aan die nuutste noordelike ontwikkelingsgebied van Potchefstroom en is skaars 3 km vanaf Hoërskool Gimnasium en die sentale kampus van die Noord-Wes .....
4 Bedrooms,  3 Bathrooms,  2 Garages,  6 Carports
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Ventersdorp - Ventersdorp

R 4 500 0004 Bedroom Farm for sale in Ventersdorp

Cattle farm near Ventersdorp

Netjiese 437 ha weidingsplaas tussen Ventersdorp en Klerksdorp. Hierdie plaas is ongeveer 45 km vanaf Ventersdorp en 35 km vanaf Carletonville. Die grondpad is slegs 2 km vanaf .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms,  3 Garages
SOLD5 Bedroom Small Holding for sale in Vyfhoek A H - Potchefstroom

R 4 500 0005 Bedroom Small Holding for sale in Vyfhoek A H

Exceptional Agricultural small holding in Mooivallei - Potchefstroom

Hierdie 1.6 ha is een van weinige groot landhouhoewes wat nog in Mooivallei bestaan. Die hoewe is omhein met geboude mure. Die woning bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers, .....
5 Bedrooms,  3 Bathrooms,  3 Garages,  6 Carports
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 4 400 0004 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Rural

634Ha Weidingsplaas / Saaiplaas buite Potchefstroom

634Ha Weidingsplaas / Saaiplaas 29km buite Potchefstroom. Hierdie plaas is 29km buite Potch en 30km van Klerksdorp geleë. Die plaas bied die volgende: Plaas bestaan uit 4 .....
4 Bedrooms,  2.5 Bathrooms,  2 Garages
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 4 250 0004 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

Waterryke Mooirivierplaas naby Potchefstroom

250 ha met 6.5 km Mooirivierfront en 5 ha waterregte uit die rivier. Goeie stoor van 20 m x 25 m en veehanteringsgeriewe met laaibank. Die ruim 4 slaapkamerwoning benodig nog .....
4 Bedrooms,  3 Bathrooms
SOLD5 Bedroom Farm for sale in Vyfhoek - Potchefstroom

R 4 200 0005 Bedroom Farm for sale in Vyfhoek

21 hectare Vyfhoek farm for sale in Potchefstroom

Waterryke 21 hektaar plasie met pragtige dubbelverdieping woning in Vyfhoek, Potchefstroom. Die ingelyste water uit die Mooirivierskema is voldoende om 20 ha te besproei. 13  .....
5 Bedrooms,  3 Bathrooms,  2 Garages
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Haaskraal - Potchefstroom

R 4 200 0004 Bedroom Farm for sale in Haaskraal

Wildskamp teen Potchefstroom

127 ha Boomryke wildskamp slegs 7 km buite Potchefstroom. Dit bestaan uit toegeruste chalets (3 x 4 bed, 1 x 2 bed met badkamers), slagkamer met koelkamer, groot lapa en 2 .....
4 Bedrooms,  4 Bathrooms
SOLDFarm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 4 200 000Farm for sale in Potchefstroom Central

312 ha Cattle/Game farm near Potchefstroom

The exceptional farm is readily accessible by provincial road, only 17 km from town. It is situated in hilly country with a beautiful view of the low-lying and distant .....
SOLD3 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 3 900 0003 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

farms for sale near Potchefstroom

Die mooiste, mooiste 178 ha plaas en dit slegs 17 km buite Potchefstroom op die Viljoenskroonpad. Die woning is geleë op 'n koppie met 'n pragtige uitsig oor die hele plaas.  .....
3 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Garages
SOLD4 Bedroom Small Holding for sale in Baillie Park - Potchefstroom

R 3 750 0004 Bedroom Small Holding for sale in Baillie Park

Beautiful small holding in town

Besondere hoewe in Baillie Park Potchefstroom. Groot 3529m2. Pragtige siersteen woning, woonstel, 2 store, kantoor en studeerkamer, borrelbad en sauna, gevestigde tuin, .....
4 Bedrooms,  4 Bathrooms,  5 Garages,  1 Carport
SOLDVacant Land for sale in Baillie Park - Potchefstroom

R 3 500 000Vacant Land for sale in Baillie Park

14 ha watergrond binne die ontwikkelingsgebied van Potch.

14 ha landbougrond met 7.2 ha ingelyste water, 1 km Loopspruitfront en boorgat. Hierdie hoewe is binne die ontwikkelingsgebied van Baillie Park, .....
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 3 500 0004 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

Weidingsplaas tussen Potch en Ventersdorp

203 ha weidingsplaas wat bestaan uit 40 ha boskamp met goeie verskeidenheid boomsoorte (4 kampe met Bonnex omhein ), 37.6 ha rooigrond ploeglande en 6 weidingskampe. Daar 'n .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms,  1 Garage
SOLDSmall Holding for sale in Vyfhoek A H - Potchefstroom

R 3 250 000Small Holding for sale in Vyfhoek A H

Agricultural holding in Vyfhoek, Potchefstroom

Hierdie Hoewe is geleë langs die Loop Spruit en grens aan Baillie Park (Ongeveer 3 km vanaf Mooirivier Mall). Die totale oppervlak beslaan 14 ha, wat reeds onderverdeel is in 5 .....
SOLD3 Bedroom House for sale in Van Der Hoff Park - Potchefstroom

R 3 200 0003 Bedroom House for sale in Van Der Hoff Park

Country life style in an security village.

Tuscany Ridge Estate prides itself in encompassing nature with green parklands and lakes for all to enjoy. The lakes are stocked with bass for catch and release, making for a 12 .....
3 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Carports
SOLD11 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 3 200 00011 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Central

Oudedorp venue near Potchefstroom

PRYS DRASTIES VERLAAG. Hierdie Oudedorp hoewe is 7.2 ha en grens aan die R501(Carletonvillepad). Dit is ongeveer 7 km buite Potchefstroom. Die Venue bestaan uit die volgende: .....
11 Bedroom,  10 Bathroom
SOLD5 Bedroom House for sale in Mooivallei Park - Potchefstroom

R 3 100 0005 Bedroom House for sale in Mooivallei Park

Perfekte huis met 5 slaapkamers Mooivallei Park, Potchefstroom

Hierdie pragtige, groot woning in Mooivallei Park is vir die perfeksionis! Mooivallei Park is in 'n stil gebied in die noordelike deel van Potchefstroom digby die universiteit en .....
5 Bedrooms,  3 Bathrooms,  4 Garages,  4 Carports
SOLD5 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural - Potchefstroom

R 2 995 0005 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Rural

2.5Ha Hoewe met Woning en Woonstel net buite Potchefstroom

Hierdie eiendom is net 'n klipgooi buite die dorp in 'n stil area met 'n goeie ligging. • Die woning het ruim vertrekke en is in totaal 450m² in oppervlakte. • Daar word tans op .....
5 Bedrooms,  3 Bathrooms,  5 Garages
FirstPrevious
Page 1 of 8
12345678