Property For Sale in Parys, Parys

Properties 1 to 13 of 13
Sort By 
8 Bedroom Farm for sale in Parys - Parys

R 28 500 0008 Bedroom Farm for sale in Parys

1229Ha Saai / Weidingsplaas naby Parys.

1229Ha Saai / Weidingsplaas naby Parys. Hierdie eiendom is buite Parys geleë met goeie infrastruktuur. • Die plaas beskik oor 8 titel aktes wat as 'n geheel moet verkoop word. • .....
8 Bedrooms,  4 Bathrooms,  3 Garages
3 Bedroom Farm for sale in Parys - Parys

R 10 750 0003 Bedroom Farm for sale in Parys

666Ha Saai en weidingsplaas naby Parys

Die plaas is nie net reg geleë nie, maar dis die ideale plaas om met beeste te boer. Met 333ha weiding en 333ha lande, wat meer wil jy hê. 'n Standhoudende spruit vloei deur die .....
3 Bedrooms,  3 Bathrooms,  2 Garages
3 Bedroom Farm for sale in Parys - Parys

R 5 640 0003 Bedroom Farm for sale in Parys

174Ha Wildsplaas in Vredefort omgewing

174Ha Wildsplaas met puik ligging! Baie veilige binne plaas met asemrowende uitsig! Hierdie plaas bied die volgende: • Die plaas bestaan uit 2 Aktes. • Die hele plaas is tans .....
3 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Carports
Farm for sale in Parys - Parys

R 5 250 000Farm for sale in Parys

243Ha Saaiplaas tussen Parys en Vanderbijlpark

243Ha Saaiplaas ±20km van Parys met uitstekende grond, geleë naby die Vaalrivier en ±85km vanaf Johannesburg. Die Plaas bestaan ook uit 2 gedeeltes (Gedeelte 1: 136,7Ha en .....
RESERVED12 Bedroom Farm for sale in Parys - Parys

R 4 500 00012 Bedroom Farm for sale in Parys

85Ha Perdeplaas / Gasteplaas in Parys area

85Ha Pragtige plaas naby Parys geleë. Hierdie plasie is geskik vir 'n gasteplaas of vir die perdeliefhebber! Die eiendom het regtig asemrowende uitsigte oor die Koepel area, en .....
12 Bedroom,  8 Bathrooms,  8 Carports
PRICE REDUCED6 Bedroom Small Holding for sale in Parys - Parys

R 4 500 0006 Bedroom Small Holding for sale in Parys

9.5Ha Klein Hoewe buite Potchefstroom

EKSKLUSIEWE ALLEENMANDAAT ------------------------------------------------- Pragtige gaste hoewe tussen Potchefstroom en Parys geleë. Hierdie hoewe is geskik vir 'n gaste plaas .....
6 Bedrooms,  5 Bathrooms
4 Bedroom Farm for sale in Parys - Parys

R 3 850 0004 Bedroom Farm for sale in Parys

90Ha Wildsplaas / Weidingsplaas in Koepel

Pragtige 90Ha plaas in Koepel geleë met uitstekende weiding Gerieflike 4 slaapkamer woning met asemrowende uitsig! 3 x boorgate toegerus met dompelpompe en spuit wat deur plaas .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Garages,  2 Carports
2 Bedroom Farm for sale in Parys - Parys

R 3 100 0002 Bedroom Farm for sale in Parys

171Ha Saai / Weidingsplaas in Parys area

171Ha Plaas geleë 20km van Parys. Veilige area met goeie weidingskampe en ±58ha Ploegbare lande. Lande word tans uitverhuur tot September 2018. 2 x Boorgate(1 x toegerus met .....
2 Bedrooms,  1 Bathroom
3 Bedroom Farm for sale in Parys - Parys

R 2 995 0003 Bedroom Farm for sale in Parys

111Ha Plaas met pragtige uitsig op die Vredefort Koepel

111Ha Plaas met pragtige uitsig oor die Vredefort Koepel area. Die Plaas is 6km buite Vredefort geleë en ook 'n veilige binne plaas met netjiese drade. Die plaas bestaan uit die .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom
RESERVEDFarm for sale in Parys - Parys

R 2 450 000Farm for sale in Parys

210Ha Weidingsplaas tussen Potch en Parys

210Ha Weidingsplaas tussen Potch en Parys Hierdie plaas bied die volgende: • Pragtige weiding met fonteine en baie water. • ±6Ha aangeplante weiding (Oulandsgras). • ±80Ha .....
6 Bedroom Small Holding for sale in Parys - Parys

R 2 199 0006 Bedroom Small Holding for sale in Parys

1Ha Hoewe geleë op die oewers van die Vaalrivier naby Parys

Hierdie Hoewe met 'n asemrowende uitsig oor die Vaalrivier. Gastehuis potensiaal net 5km buite Parys. Voltitel hoewe met 'n baie veilige ligging! Die eiendom bied die volgende: • .....
6 Bedrooms,  5 Bathrooms
NEW4 Bedroom Farm for sale in Parys - Parys

R 1 890 0004 Bedroom Farm for sale in Parys

Pragtige 71Ha Plasie buite Parys.

Pragtige 71Ha Plasie buite Parys met 4 Slaapkamer woning en sterk water. Hierdie plasie het 'n baie mooi uitsig oor al die koppe en bosagtige weiding. Die eiendom bestaan uit die .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Garages
2 Bedroom Farm for sale in Parys - Parys

POA2 Bedroom Farm for sale in Parys

390Ha Weidingsplaas met volop water in Parys omgewing.

390Ha Plaas buite Parys met pragtige koppe en damme vol water, hierdie plaas is regtig iets om te sien. Die plaas word tans gebruik vir 'n bees plaas met 'n baie hoë drakrag. Die .....
2 Bedrooms,  1 Bathroom
FirstPrevious
Page 1 of 1
1NextLast