Property For Sale in Lindequesdrif, Potchefstroom

Properties 1 to 8 of 8
Sort By 
6 Bedroom Small Holding for sale in Lindequesdrif - Potchefstroom

R 12 600 0006 Bedroom Small Holding for sale in Lindequesdrif

Ultimate lifestyle in a magical setting next to the Vaal River

Situated on an ample 2.74 Ha, are two architectural-designed family homes in an incredibly beautiful setting next to the Vaal River. The first house consists of: - Large .....
6 Bedrooms,  6 Bathrooms,  8 Garages,  8 Carports
7 Bedroom Farm for sale in Lindequesdrif - Potchefstroom

R 11 500 0007 Bedroom Farm for sale in Lindequesdrif

250 ha Beesplaas teenaan die Vaalrivier

250 ha Beesplaas teenaan die Vaalrivier met die mooiste woning wat uitkyk oor die Vaalrivier. Wil jy heeltyd daardie vakansiegevoel ervaar? Of wil jy afskaal en boer met beeste .....
7 Bedrooms,  7 Bathrooms,  3 Garages
4 Bedroom Farm for sale in Lindequesdrif - Potchefstroom

R 4 400 0004 Bedroom Farm for sale in Lindequesdrif

281Ha plaas in Fochville area

Die plaas se grootste deel bestaan uit weiding. Daar is 'n mooi boskamp van plus minus 50ha wat ideaal is vir wild, en toegespan kan word. Die 70ha lande word tans uitverhuur. .....
4 Bedrooms,  3 Bathrooms,  1 Garage,  2 Carports
5 Bedroom Small Holding for sale in Lindequesdrif - Potchefstroom

R 3 150 0005 Bedroom Small Holding for sale in Lindequesdrif

2.2 ha Kleinhoewe langs die Vaalrivier

2.2 ha Kleinhoewe langs die Vaalrivier met 100 pekaneutbome wat reeds 3 jaar oud is, met volle besproeiing vir elke boom. Tussen die bome is 400 appelliefie saailinge geplant en .....
5 Bedrooms,  4 Bathrooms,  4 Garages
Farm for sale in Lindequesdrif - Potchefstroom

R 2 990 000Farm for sale in Lindequesdrif

43 ha Rivierplaas langs die Vaalrivier

43 ha Riviergrond langs die Vaalrivier is net reg om ontwikkel te word. Daar is glad nie 'n huis of boorgat op die grond nie. As jy met wild of boerbokke hier wil boer dan is .....
7 Bedroom Small Holding for sale in Lindequesdrif - Potchefstroom

R 2 150 0007 Bedroom Small Holding for sale in Lindequesdrif

2.5 ha Rivierhoewe naby Lindequesdrif

2.5 ha Rivierhoewe met 'n pragtige rivieruitsig oor die Vaalrivier en is so 25 km vanaf Parys en van die Vaal Mall in Vanderbijlpark. Die hoewe word op die oomblik as 'n .....
7 Bedrooms,  4 Bathrooms,  4 Carports
2 Bedroom Small Holding for sale in Lindequesdrif - Potchefstroom

R 675 0002 Bedroom Small Holding for sale in Lindequesdrif

2.1 Ha Naweek hoewe in Lindequesdrift wat uitkyk oor die randtjies.

Pragtige 2.1 Ha hoewe by Lindequesdrift.Hierdie eiendom is geskik vir 'n rustige naweek wegbreek plek of permanente bly ,as gevolg van die ligging 'n klipgooi van Parys en .....
2 Bedrooms,  1 Bathroom,  2 Garages
Small Holding for sale in Lindequesdrif - Potchefstroom

R 220 000Small Holding for sale in Lindequesdrif

2.1 Ha Kleinhoewe in Lindequesdrift

Lindequesdrif is die perfekte plek vir 'n naweek-wegbreek-plekkie of vir die toekomstige boer wat weiding soek vir sy kleinvee. Hierdie hoewe bestaan uit 2.1 Ha en is slegs 20 km .....
FirstPrevious
Page 1 of 1
1NextLast