Property For Sale in Potchefstroom Central, Potchefstroom

Properties 1 to 20 of 28
Sort By 
12 Bedroom Industrial for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 16 800 00012 Bedroom Industrial for sale in Potchefstroom Central

4.9Ha Perseel te koop in Industriële gebied met store

4.9Ha Industriële perseel te koop met 4 Store en 2 Kantoor spasies. Hierdie is die ideale geleentheid om jou eie besigheid te bedryf asook 'n aparte huurinkomste te ontvang. Die .....
12 Bedroom,  4 Bathrooms,  12 Carport
10 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 12 800 00010 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

62Ha Vaalrivier gaste plaas / Wildsplaas / Besproeiingsplaas

62Ha Vaalrivier plaas naby Parys met ±500m rivierfront. Hierdie plaas is geskik vir gaste plaas of selfs net weidings/wild/besproeiingsplasie. Die woning bestaan uit 8 slaapkamers .....
10 Bedroom,  6 Bathrooms,  3 Garages,  3 Carports
PRICE REDUCED5 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 10 500 0005 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

RIGHT PRICE, RIGHT SIZE, RIGHT BUSINESS, ONLY MINUTES FROM POTCH

This “must see” 319 ha farm situated in a hilly setting only 6 km North of Potchefstroom on the R501 is for sale at drastically reduced price . The natural grazing has a .....
5 Bedrooms,  4 Bathrooms,  2 Garages
PRICE REDUCED4 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 4 950 0004 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

437ha Weidingsplaas naby Potchefstroom met Mooirivierfront.

Hierdie netjiese 437ha plaas in ongeveer 50km vanaf Potch, 45km vanaf Ventersdorp en 35km vanaf Carletonville. • Die grondpad is slegs 2km na die gerieflike, goed geboude 4 .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Garages
Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 3 600 000Farm for sale in Potchefstroom Central

40.5Ha Vaalrivier plaas

Pragtige 40.5ha plaas geleë teen die Vaalrivier met 60m rivierfront. Hierdie plasie beskik oor die volgende: • 2 x Boorgate(1 x Toegerus met Windpomp) • ±20ha Ploegbare lande • 1 .....
2 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 3 100 0002 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

171Ha Saai / Weidingsplaas in Parys area

171Ha Plaas geleë 20km van Parys. Veilige area met goeie weidingskampe en ±58ha Ploegbare lande. Lande word tans uitverhuur tot September 2018. 2 x Boorgate(1 x toegerus met .....
2 Bedrooms,  1 Bathroom
3 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 2 900 0003 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Central

2.2Ha Vaalrivier hoewe

Pragtige hoewe met ±70m Vaalrivier front. Die hoewe is buite Parys geleë met ±400m³ sandsteen klippe, genoeg om 'n woning te bou. Groot graniet blokke is ook ingesluit by .....
3 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Garages
RESERVEDBusiness for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 2 800 000Business for sale in Potchefstroom Central

Business situated adjacent to the N12

This 30ha property is strategically situated adjacent to the N12 highway between Potchefstroom(20km) and Klerksdorp(25km), on the corner of a tar cross-road at New-Machavie.  .....
RESERVED3 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 2 750 0003 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

222ha Weidingsplaas net buite Potchefstroom.

222ha Weidingsplaas met woning 'n klipgooi uit Potchefstroom. Hierdie plaas beskik oor die volgende: • 3 x Boorgate waarvan 2 toegerus is. • ±110ha ploegbare grond. • 3 .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom
3 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 2 600 0003 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

239ha Weidingsplaas buite Klerksdorp.

239Ha Plaas naby Klerksdorp met pragtige vleiweiding. Hierdie plaas het het ±100ha ploegbare lande en die res weiding. • 3 x Boorgate waarvan 1 toegerus is. • 1 x 3 Slaapkamer .....
3 Bedrooms,  2 Bathrooms
Residential Land for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 2 340 000Residential Land for sale in Potchefstroom Central

8953m² erf langs die Mooirivier in Potchefstroom.

Pragtige rivier erf in Potchefstroom geleë. Die erf is baie boomryk en is ook toegerus met 'n boorgat. BTW TER SPRAKE. Kom kyk .....
PRICE REDUCED4 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 2 275 0004 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

25Ha Plasie buite Potchefstroom

Hierdie 25ha plasie is geskik vir boerdery op kleinskaal of ideaal vir konsolidasie Die plasie het 2 wonings. Die hoofwoning het 4 slaapkamers, en 'n 1 slaapkamer .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Garages
5 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 2 150 0005 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

30Ha Prag weidingsplaas geleë buite Potchefstroom

Pragtige 30Ha plaas geleë ±19km uit Potchefstroom. Hierdie Plasie is perfek vir die persoon wat op kleinskaal wil boer, daar is beeshanteringsgeriewe met krale. • Die plaas het .....
5 Bedrooms,  3 Bathrooms,  2 Carports
Residential Land for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 1 950 000Residential Land for sale in Potchefstroom Central

1.85Ha Erf te koop in Landgoed Potchefstroom area

Pragtige 1.85ha erf te koop in Potchefstroom met die mooiste uisig oor die hele dorp! • Reeds toegespan. • Munisipale water. Kom kyk .....
3 Bedroom House for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 1 900 0003 Bedroom House for sale in Potchefstroom Central

Netjiese woning in Noord Sentraal

*****ALLEENMANDAAT***** Netjiese woning geleë tussen ander kantore. Hierdie woning is puik geleë vir kantore of spreekkamers. Hierdie woning bied die volgende: • 3 Slaapkamer .....
3 Bedrooms,  2 Bathrooms,  4 Garages,  3 Carports
3 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 1 870 0003 Bedroom Farm for sale in Potchefstroom Central

32Ha Plaas naby Fochville / Vereeniging

32Ha Plaas tussen Fochville / Vereeniging met baie vleiweiding. Hierdie plasie beskik oor die volgende: • 3 Slaapkamer woning - goed beveilig. • 3 x Boorgate - 1 is .....
3 Bedrooms,  1.5 Bathroom,  2 Garages,  2 Carports
PRICE REDUCED6 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 1 670 0006 Bedroom Small Holding for sale in Potchefstroom Central

6.28Ha Hoewe buite Potchefstroom.

Netjiese 6.28ha Hoewe buite Potchefstroom in Oudedorp met pragtige natuurskoon. Hierdie hoewe bestaan uit die volgende: • 6 Slaapkamer woning met 3 Badkamers en 3 Motorhuise. 3 .....
6 Bedrooms,  3 Bathrooms,  3 Garages,  2 Carports
5 Bedroom House for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 1 385 0005 Bedroom House for sale in Potchefstroom Central

5 Slaapkamer Woning met Ruim Leefareas en Swembad

DEELMANDAAT! Hierdie 5 Slaapkamer woning is darm iets meer as net die gewone! • Die woning is gebou in interessante vleuls wat privaatheid gee aan elke kamer. • 3 Ruim leefareas .....
5 Bedrooms,  3.5 Bathrooms,  2 Garages,  2 Carports
3 Bedroom Townhouse for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 1 350 0003 Bedroom Townhouse for sale in Potchefstroom Central

Meenthuis in Sekuriteitskompleks

Nuutgeboude meenthuis in sekuriteitskompleks met duursame afwerking. Klein tuintjie. Oopplan leefareas. Naby aan universiteit.  .....
3 Bedrooms,  2.5 Bathrooms,  1 Garage
3 Bedroom House for sale in Potchefstroom Central - Potchefstroom

R 1 280 0003 Bedroom House for sale in Potchefstroom Central

3 Slaapkamer woning met 2 woonstelle in Sentraal

Hierdie eiendom is geleë in die middedorp, wat loopafstand is van talle winkels. Die woning kan omskep word in kantore wat genoeg parkering bied. Die woning word tans binne en .....
3 Bedrooms,  2.5 Bathrooms,  1 Carport
FirstPrevious
Page 1 of 2
12