R 5 600 000 - 6 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Rural

R 5 600 000 - 6 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Rural

22ha Leefstyl-plaas net buite Potchefstroom

***Eksklusiewe Mandaat***

22ha Leefstyl-plaas met soveel moontlikhede om op 'n klein skaal voluit te kan boer met sterk boorgate van +- 60 000 liter per uur. Die plaas is 10km buite die dorp wat dit ook moontlik maak om 'n besigheid van daar af te bedryf. Met 2 groot store en 'n werksput is dit goed ingerig vir 'n transport besigheid. Hierdie 510m² pragtige woning is iets in 'n ander klas en 'n lieflike ontspanningsarea vir die kinders om te geniet.

Hierdie plaas bied die volgende:
- 2 leefareas (sitmamer met 'n ooplan eetkamer en leefarea onder)
- boonste verdieping van 49m² het 'n ruim kuierarea met 'n binnebraai en 'n lieflike
kuierstoep buite wat oor die swembad area uitkyk
- groot oopplan kombuis met 'n opwas
- waskamer
- 6 slaapkamers met elk sy eie ensuite badkamer
- aircons in 5 slaapkamers, boonste verdieping 1 en die woonstel 2
- 1 ekstra badkamer vir gaste
- swembad
- tennisbaan
- kuierarea langs die swembad van 62m² wat ook in 'n gimnasium omskep kan word
- patio braai area van 52m² onderdak
- buite kantoor van 64m² met 'n oopplan leefarea, kombuisarea en nog twee
vertrekke wat as 'n tuinwoonstel gebruik kan word
- groot stoor van 598m²
- kleiner stoor van 347m²
- beeshanteringsgeriewe
- +- 12ha lande om te bewerk
- 2 weidingskampe
- 3 boorgate (2 is toegerus)
- tuinbesproeiing
- gevestigde tuin
- Eskom 3-fase krag

Hierdie is 'n ideale koop vir 'n groot gesin wat hou van gerief of mense wat lief is vir onthaal. Slegs ernstige goedgekeurde kliënte.

Geen BTW ter sprake.

Key Property Details

Land Size
22.2698 ha

Property Features

Bedroom(s)
6
Bathroom(s)
7
En Suite
6
Garage(s)
3
Carport(s)
2
Lounges
3
Dining Areas
1
Swimming Pool
Study
Guest Toilet
Laundry
Staff Accommodation
Flatlet
Storeroom
Kitchen
Kitchenette
Toilet
Alarm
Built-in Cupboards
Pets Allowed
Borehole
Garden
Patio
Contact Agent
Koos Dupper
082 838 0019
dupperkoos@gmail.com

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.00%