R 16 500 000 - 5 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Rural

R 16 500 000 - 5 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Rural

687Ha Wildsplaas met boojag fasiliteite te koop in Vredefort Koepel

687Ha Wildsplaas met boogjag fasiliteite te koop in Vredefort koepel met verskeie wild spesies en implemente ingesluit.

Die plaas bied die volgende:

HOOFHUIS:

• 5 × Slaapkamers.
• 4 × Badkamers.
• 2 × Leefareas.
• Eetkamer.
• Studeerkamer.
• Kombuis met aparte opwas.
• 2 × Motorhuise.
• Stoorkamer.

PLAAS BESTUURDER SE HUIS:

• 3 × Slaapkamers.
• Badkamer.
• Oopplan kombuis en leefarea.

HOUTHUIS VIR JAGTERS:

• 2 × Slaapkamers.
• 2 ×Badkamers.
• Oopplan leefarea en kombuis.
• Meubels en beddegoed ingesluit.

2 × TENTE IN JAGKAMP:

• Wat 6 kan huisves met eie badkamer.

9 × TENTE LANGS DIE RIVIEROEWER:

(nog besig met ontwikkeling,maar tente is reeds opgerig.)

ANDER GEBOUE:

• 1 × Grootstoor.
• 3 × Motorhuise.
• Slag en vleisverwerkings kamer met koelkamer.
• Afdakke.

WATER VOORSIENING OP PLAAS:

• 2 × Boorgate toegerus met sonpomp en solarpanele.
• Water word ook uit rivier uit gepomp met sonpomp vir suipings.
• 1 × Boorgat met dompelpomp by voorman huis.
• 2 × Gronddamme.
• 4 × Krippe.
• 3 × sement damme.

IMPLEMENTE EN TOERUSTING:

• Ou Land Cruiser game viewer.
• Ford 6600 trekker.
• Kubota TLB.
• Firefighter.
• Slaghuis toerusting.

WILD OP DIE PLAAS BESTAAN UIT VOLGENDE GESKATTE GETALLE:

• ± 16 × Sable’s.
• ± 18 × Gewone springbokke.
• ± 12 × Koper springbokke.
• ± 40 × Blou wildebeeste.
• ± 7 × Goue blouwildebeeste.
• ± 14 × Split blouwildebeeste.
• ± 35 × Elande.
• ± 10 × Gemsbokke.
• ± 3 × Waterbokke.
• ± 12 × Rooihartbeeste.
• ± 12 × Njalas.
• ± 15 × Takbokke.
• ± 35 × Koedoes.
• ± 200 × Rooibokke.
• ± 10 × Zebra’s.
• ± 5 × Kameelperde.
• Vlakvarke en rooi ribboke kom natuurlik voor.
• 700 meter rivierfront.

Plaas is wildsomhein , met sertifikaat .60Ha kamp het jakkalsdraad op.
Daar is eskom krag by plaasbestuurder se huis, rivier en werkers huise, maar woonhuis ,stoor en jagtershuis is op solarkrag en gas.

Skakel gerus om te gaan besigtig!

BTW TE SPRAKE
_____________________________________________________________
.

Key Property Details

Land Size
687 ha

Property Features

Bedroom(s)
5
Bathroom(s)
4
En Suite
4
Carport(s)
6
Reception Room(s)
1
Lounges
2
Dining Areas
1
Study
Guest Toilet
Laundry
Staff Accommodation
Flatlet
Storeroom
Furnished
Kitchen
Kitchenette
Toilet
Built-in Cupboards
Pets Allowed
Borehole
Garden
Patio
Contact Agent
Riana van Garderen
074 117 1606
riri.vangarderen@gmail.com

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.00%