R 1 050 000 - 5 Bedroom Small Holding For Sale in Harpington

R 1 050 000 - 5 Bedroom Small Holding For Sale in Harpington

8.5 Ha hoewe net buite Potchefstroom

8.5 Ha hoewe net buite Potchefstroom met hoofwoning en 'n 2 slaapkamer woonstel vir familie wat kom kuier of wat uitverhuur kan word vir 'n ekstra inkomste. Hierdie is 'n ideale geleentheid om die hoewe te omskep volgens jou eie behoeftes en drome.

Die hoewe bied ook die volgende:

Hoofwoning:
- sitkamer
- eetkamer
- 3 slaapkamers
- 1 badkamer (toilet en bad)
- kombuis
- waskamer
- 4 afdakke
- sinkstoor
- 2 stoorkamers
- 2 boorgate (1 toegerus) (1 windpomp kort aandag)
- punte vir sproeiers in die tuin
- Eskom 3-fase krag (tans nie aangesluit nie)
- beeshanteringsgeriewe
- sementdam

Woonstel:
- 2 slaapkamers
- 1 badkamer (toilet en bad)
- oopplan kombuis / sitkamer

Kontak my om nie hierdie geleentheid mis te loop nie.

Key Property Details

Levies
R 130
Land Size
8.5 ha

Property Features

Bedroom(s)
5
Bathroom(s)
2
Carport(s)
4
Lounges
2
Dining Areas
1
Laundry
Flatlet
Storeroom
Kitchen
Toilet
Built-in Cupboards
Pets Allowed
Borehole
Garden
Contact Agent
Koos Dupper
082 838 0019
dupperkoos@gmail.com

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.25%