R 1 580 000 - 4 Bedroom Small Holding For Sale in Harpington

R 1 580 000 - 4 Bedroom Small Holding For Sale in Harpington

8.5 Ha hoewe naby Potchefstroom

8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie.

Die hoewe bied ook die volgende:

- 4 slaapkamers
- 2 badkamers
- 2 ruim leefareas
- 1 eetkamer
- studeerkamer
- leefarea met kroeg
- ruim kombuis
- 2 afdakke
- alarmstelsel
- gevestigde tuin
- 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam)
- hokke en store
- 3-fase Eskom krag

Kom kyk gerus!

Key Property Details

Rates
R 100
Land Size
8.5 ha

Property Features

Bedroom(s)
4
Bathroom(s)
2
Carport(s)
2
Lounges
2
Dining Areas
1
Study
Storeroom
Kitchen
Toilet
Alarm
Pets Allowed
Borehole
Garden
Contact Agent
Koos Dupper
082 838 0019
dupperkoos@gmail.com

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.25%