R 2 150 000 - 7 Bedroom Small Holding For Sale in Lindequesdrif

R 2 150 000 - 7 Bedroom Small Holding For Sale in Lindequesdrif

2.5 ha Rivierhoewe naby Lindequesdrif

2.5 ha Rivierhoewe met 'n pragtige rivieruitsig oor die Vaalrivier en is so 25 km vanaf Parys en van die Vaal Mall in Vanderbijlpark. Die hoewe word op die oomblik as 'n vakansie-oord bedryf. Dis ideaal vir mense wat lief is vir kamp of om vis te vang.

Hierdie eiendom bied die volgende:

Ouerige plaas woning (kort aandag)
- 2 slaapkamers
- sit/eetkamer
- badkamer
- kombuis

Nuut geboude woning by die rivier
- 2 slaapkamers
- badkamer
- groot leefarea met 'n oopplan kombuis
- mooi groot stoep vir lekker kuiers
- 2 afdakke vir voertuie

- 2 houthuise
- ablisieblok vir mans en dames
- kiosk vir noodsaaklikhede
- karavaan en tent-staanplekke
- braaigeriewe met 'n boma
- area vir visvang wat mooi gelyk is
- Eskom enkelfase krag

- Daar is ook 'n groot dam met besproeiingstoerusting
- Die koop sluit 'n Fiat 640 trekker met implemente in
- Daar is 'n paar beeste ingesluit
- Sterk boorgat wat toegerus is vir huislike gebruik

Kom kyk gerus!





Key Property Details

Rates
R 140
Land Size
2.5 ha

Property Features

Bedroom(s)
7
Bathroom(s)
4
Lounges
2
Dining Areas
2
Carport(s)
4
Kitchen
Toilet
Guest Toilet
Patio
Flatlet
Staff Accommodation
Storeroom
Furnished
Borehole
Garden
Pets Allowed
Contact Agent
Koos Dupper
0828380019
dupperkoos@gmail.com

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 10.25%