R 4 500 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Ventersdorp

R 4 500 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Ventersdorp

Cattle farm near Ventersdorp

Netjiese 437 ha weidingsplaas tussen Ventersdorp en Klerksdorp. Hierdie plaas is ongeveer 45 km vanaf Ventersdorp en 35 km vanaf Carletonville.

Die grondpad is slegs 2 km vanaf die teerpad na hierdie gerieflike en goed beplande 4 slaapkamerwoning met 2 geboude groot store.

Daar is wel ook 'n 2de woning met 3 slaapkamers wat wel aandag nodig het.

Die grootste stoor is ingerig vir 'n baie doeltreffende werkswinkel met 'n veilige toesluitstoor, kantoor en ook 'n kombuisie. Die tweede stoor is gebruik om kuikens groot te maak. Die hoender-slagtoerusting kan wel ingesluit word indien dit as 'n lopende saak verkoop word. Andersins is BTW van toepassing. Die ruim motorhuis word vinnig omgeskakel in 'n verkoelde slagkamer met 'n instapkoelkamer. Hierdie gerieflike opset is dan ook met die hoofwoning verbind.

Die plaaswerf is omlyn met bonnox met 'n lieflike groentetuin, wingerd en verskeie vrugtebome. Daar is 2 sinkdamme, 3 boorgate waarvan toe toegerus is.

Die lande is ongeveer 6.2 ha met 5.2 ingelyste water en 60 ha ou lande

Kom kyk gerus - weidingsplase se skaars.

BTW is van toepassing.

Key Property Details

Building Size
500 m²
Land Size
437 ha

Property Features

Bedroom(s)
4
Bathroom(s)
2
Garage(s)
3
Lounges
2
Dining Areas
1
Laundry
Staff Accommodation
Flatlet
Built-in Cupboards
Pets Allowed
Borehole
Garden
Contact Agent
Ellen du Plessis
082 652 9404
noordbrug@telkomsa.net

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.00%