R 3 500 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Central

R 3 500 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Central

Weidingsplaas tussen Potch en Ventersdorp

203 ha weidingsplaas wat bestaan uit 40 ha boskamp met goeie verskeidenheid boomsoorte (4 kampe met Bonnex omhein ), 37.6 ha rooigrond ploeglande en 6 weidingskampe. Daar 'n gerieflike opstal met 4 slaapkamer, studeerkamer, 2 leefareas en 2 badkamers. Daar is ook 'n 2 slaapkamerwoning, 3 werkershuise met krag en solar, 4 boorgate waarvan 3 toegerus is, groot stoor, ou melkstal, 3 sement- en 1 sinkdam, 3 fase krag en die nodige veehanteringsgeriewe. Hierdie plaas ongeveer 35 km vanaf Potchefstroom . Word verkoop as 'n lopende saak.

Key Property Details

Land Size
203 ha

Property Features

Bedroom(s)
4
Bathroom(s)
2
En Suite
1
Garage(s)
1
Lounges
1
Dining Areas
1
Study
Laundry
Staff Accommodation
Built-in Cupboards
Pets Allowed
Borehole
Contact Agent
Ellen du Plessis
082 652 9404
noordbrug@telkomsa.net

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.00%