R 16 500 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Haaskraal

R 16 500 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Haaskraal

Besproeiingsplaas naby Potchefstroom

Hierdie 196 ha besproeiingsplaas grens aan die Mooirivier. Die weiding is 79 ha, droëlande is 37 ha en 80 ha is onder 3 spilpunte. Daar is 3 store (816 vkm), 7 netjiese werkershuise en 4 slaapkamerwoning (262 vkm) Hierdie plaas word verkoop as 'n lopende saak. Daar is 2 boorgate met elektriese pompe sowel as ingelyste water. Tans is eienaar besig om 'n verdere 35 ha in plek te kry vir 'n vierde spilpunt Kom kyk gou, spyt kan te laat wees

Key Property Details

Land Size
196 ha

Property Features

Bedroom(s)
4
Bathroom(s)
2
Garage(s)
2
Lounges
2
Dining Areas
1
Laundry
Staff Accommodation
Contact Agent
Ellen du Plessis
082 652 9404
noordbrug@telkomsa.net

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.00%