R 10 500 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Haaskraal

R 10 500 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Haaskraal

Besproeiingsplaas teen Potchefstroom

Baie netjiese 127 ha besproeiingsplaas teen Potchefstroom. 41 ha word besproei met 3 spilpunte, 86 ha weiding, Mooirivierfront, voerkraal vir 1000 beeste, 3 store (1917 vk m), 4 slaapkamer-woning (474 vk m), woonstel (168 vk m), koelkamer, 6 arbeiderhuise en 60 kva kragopwekker. Hierdie lieflike plaas is slegs 10 km vanaf Mooiriver Mall. Word verkoop as 'n lopende saak. Besproeiingplase van hierdie gehalte kom selde in mark.

Key Property Details

Building Size
472 m²
Land Size
127 ha

Property Features

Bedroom(s)
4
Bathroom(s)
2
Garage(s)
2
Lounges
1
Dining Areas
1
Study
Laundry
Staff Accommodation
Kitchen
Alarm
Built-in Cupboards
Borehole
Garden
Contact Agent
Ellen du Plessis
082 652 9404
noordbrug@telkomsa.net

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.00%