R 1 480 000 - 4 Bedroom Small Holding For Sale in Harpington

Web Ref 1902175
 
Title Freehold
Region Harpington, Potchefstroom, North West
 
Agent Koos Dupper
Cell 082 838 0019
Email dupperkoos@gmail.com
 
8.5 Ha hoewe met 107 pekanneut bome.

Hierdie is n hoewe met baie potensiaal. Pekanneut bome met besproeiing wat outomaties nat gehou word. 3 Boorgate met outomatiese skakelaars wat die dam volhou.

- Sitkamer
- Eetkamer
- Studeerkamer
- 4 Slaapkamers
- 2 Badkamers
- Kombuis
- Waskamer
- Afdak (4 motors)
- 2 Pakkamers (Woonstel omskep kan word)
- Elektriese motorhek
- Alarmstelsel
- Buitegeriewe
- Gevestigde tuin
- 3 Toegeruste boorgate (Elektronies)
- Sinkdam met baie visse
- Gronddam
- 3 Kampe met weiding
- Groot oop stoor
 
Rates R 35
Land Size 8.5 ha


Bedroom(s) 4
Bathroom(s) 2
Carport(s) 4
Lounges 1
Dining Areas 1
Study
Laundry
Storeroom
Kitchen
Alarm
Built-in Cupboards
Pets Allowed
Borehole
Garden